Een uit sewe klagtes van AWB teen SABC gehandhaaf. Die spreker se verwysing na “bevele” is buite konteks aangehaal. Hy het in die relevante gedeelte gesê dat hy “verantwoordelikheid” vir die dade van sy volgelinge aanvaar; nie dat hy bevel tot optrede gegee het nie.