‘n Klagte dat ‘n komediant gedurende ‘n program wat van buite saamgestel word die volgende gesê radiohet is gehandhaaf: “The Bible is filthy, ye, Adam and Eve wasn’t married.  The Bible is dirty, why else do you think they are kept in motels?” 

Die SABC het aangedui dat die program vanweë ‘n oorsig nie vooraf nagegaan is nie en dat hulle toegee dat die Kode van die Uitsaaiklagtekommissie oortree is.

CLICK TO VIEW FULL JUDGMENT