Aflewering van reeks wat wye interpretasie gee aan Bybelse verhaal van Goliat, nie televisionaanvaarbaar vir vertoning tussen 17:00 en 18:00 nie. Kommissie spreek hom nie daaroor uit of so ‘n vertoning wel later in die aand, byvoorbeeld na 22:00, verdedigbaar sou wees nie. Dit sou addisionele bespreking en besinning regverdig.

 Klagte dus gehandhaaf.

CLICK TO VIEW FULL JUDGMENT